Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 1:12, 14

Handelinge 1:12 ABA

Die apostels was op die Olyf-berg, naby Jerusalem, so ver soos 'n mens op die Sabbatdag mag loop. Hulle het toe teruggegaan na Jerusalem.

Handelinge 1:14 ABA

Die apostels het altyd saam gebid, saam met 'n paar vroue. Jesus se ma Maria en sy broers het ook saam gebid.