3 Johannes 1:5-8

3 Johannes 1:5-8 ABA

Liewe vriend, jy doen altyd die regte dinge, want jy help al die gelowiges wat daar by jou aankom, en dit is gelowiges wat jy nie ken nie. Hulle het vir die gemeente hier vertel van jou liefde. Ek stuur hulle nou weer na jou toe. Dit sal goed wees as jy hulle help sodat hulle verder kan gaan soos God wil hê hulle moet gaan. Hulle gaan om vir ander mense van Christus te vertel, maar die mense wat nie gelowiges is nie, gee vir hulle niks. Daarom, ons moet mense help wat vir ander mense van Christus vertel. As ons dit doen, dan help ons hulle om die waarheid vir almal te vertel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 3 Johannes 1:5-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid