2 Konings 22:1-2

2 Konings 22:1-2 ABA

Josia was ag jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 31 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jedida dogter van Adaja, van die stad Boskat. Josia het dinge gedoen waarvan die Here hou. Hy het gelewe presies soos sy voorvader Dawid.