2 Korintiërs 10:1

2 Korintiërs 10:1 ABA

Ek weet julle dink dat wanneer ek by julle is, dan raas ek nie met julle nie, maar wanneer ek weg is, dan is ek kwaai met julle. Nou vra ek, Paulus, baie mooi vir julle, en ek vra dit omdat Christus 'n sagte hart het en omdat Hy goed is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 10:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid