Die priesters wat trompette geblaas het en die mense wat gesing het, het saam begin om die Here te prys en vir Hom dankie te sê. Die priesters het die trompette geblaas en die simbale en die ander musiek-instrumente gespeel. Hulle het die Here geprys en hulle het gesing “Want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.” Toe het 'n wolk die tempel toegemaak. Die priesters kon nie hulle werk doen nie omdat die wolk daar was. Die lig wat om die Koning, die Here, is, het in die hele tempel geskyn.
Lees 2 Kronieke 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Kronieke 5:13-14
18 Dae
In 2 Kronieke kry ons 'n ander perspektief op stories wat ons oor Israel se vorige konings en profete gehoor het. Reis daagliks deur 2 Kronieke terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
21 Days
Dr. John MacArthur answers questions on matters of faith, theology, and doctrine. Each day's reading includes additional verse study for a deeper look into the day's topic.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's