2 Kronieke 12:13
2 Kronieke 12:13 ABA
Koning Rehabeam was lank koning in Jerusalem. Hy was 41 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 17 jaar lank koning in Jerusalem. Jerusalem was die stad wat die Here gekies het van al die stede van die stamme van Israel. Die Here het Jerusalem gekies om aan Hom te behoort. Rehabeam se ma was die Ammonitiese vrou Naäma.

