God het vir Salomo gesê: “Jy het nie gevra om ryk te word en om baie goed te hê nie. Jy het nie gevra dat mense jou sal respekteer nie, of dat jy jou vyande sal kan doodmaak en dat jy lank sal lewe nie. Nee, jy het gevra dat jy wysheid sal hê en dat jy dinge sal ken, sodat jy goed kan regeer oor my volk, my volk oor wie Ek jou koning laat word het. Daarom gee Ek vir jou wysheid, Ek sal jou help om dinge te ken, maar Ek sal jou ook ryk laat word, en jy sal baie goed hê, en mense sal jou respekteer. Jy sal meer van alles hê as die konings wat vóór jou regeer het, en meer as die konings wat ná jou sal regeer.”
Lees 2 Kronieke 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Kronieke 1:11-12
7 Days
In our rapidly changing and powerfully challenging world, we need wisdom for living. Our society pulls and pushes us in different directions, and in this turmoil we need a mental compass to guide us in the right way. We need wisdom for right living. This seven-day plan, based mainly on Proverbs, explores this subject as presented by Solomon.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's