1 Samuel 25:17

1 Samuel 25:17 ABA

En nou, jy moet dit weet en jy moet dink wat jy kan doen, want dit sal sleg gaan met ons meneer en met almal in sy huisgesin. Hy is 'n slegte man, dit help nie om met hom te praat nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 25:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid