1 Samuel 22:13

1 Samuel 22:13 ABA

Saul vra toe vir Agimelek: “Hoekom het julle planne gemaak teen my, jy en die seun van Isai? Jy het vir hom kos en 'n swaard gegee en jy het vir die Here gevra of dit goed sal gaan met hom. Daarom is hy opstandig en daarom wil hy veg teen my. Hy lê vandag en wag om my aan te val.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid