1 Samuel 18:25

1 Samuel 18:25 ABA

en Saul het gesê hulle moet vir Dawid sê: “Die koning wil net een bruidsprys hê, hy wil 100 voorhuide van Filistyne hê, want hy wil sy vyande straf.” Saul se plan was dat die Filistyne vir Dawid moes doodmaak.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid