1 Samuel 18:23

1 Samuel 18:23 ABA

Toe Saul se amptenare dit vir Dawid sê, het Dawid gesê: “Ek is 'n arm man, ek is nie belangrik nie. Dink julle iemand soos ek kan die koning se skoonseun word?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid