1 Kronieke 29:13-14

1 Kronieke 29:13-14 ABA

Daarom prys ons U, ons God, ons sing oor u wonderlike Naam. Maar wie is ek en wie is my volk wat hierdie goed vir U kan bring? Ons bring dit vir U, maar alles kom van U, en ons gee weer vir U die goed wat aan U behoort.

Versbeelde vir 1 Kronieke 29:13-14

1 Kronieke 29:13-14 - Daarom prys ons U, ons God, ons sing oor u wonderlike Naam. Maar wie is ek en wie is my volk wat hierdie goed vir U kan bring? Ons bring dit vir U, maar alles kom van U, en ons gee weer vir U die goed wat aan U behoort.1 Kronieke 29:13-14 - Daarom prys ons U, ons God, ons sing oor u wonderlike Naam. Maar wie is ek en wie is my volk wat hierdie goed vir U kan bring? Ons bring dit vir U, maar alles kom van U, en ons gee weer vir U die goed wat aan U behoort.