1 Kronieke 25:9-31

1 Kronieke 25:9-31 ABA

Toe hulle lootjies getrek het vir die Asaf-familie, was Josef eerste, Gedalja was tweede, Sakkur derde, Jisri vierde, Netanja vyfde, Bukkija sesde, Jesarela sewende, Jesaja agste, Mattanja negende, Simi tiende, Asarel elfde, Gasabja twaalfde, Subael dertiende, Mattitja veertiende, Jeremot vyftiende, Gananja sestiende, Josbekasa sewentiende, Ganani agtiende, Malloti negentiende, Eliata twintigste, Hotir een-en-twintigste, Giddalti twee-en-twintigste, Magasiot drie-en-twintigste en Romamti-Eser vier-en-twintigste. Daar was twaalf mans in elke groep, dit was die leier, sy seuns en die ander Leviete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 25:9-31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid