Een hand vol rust is beter dan beide vuisten vol zwoegen en najagen van wind.
Lees Prediker 4
Luister na Prediker 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Prediker 4:6
7 dae
Rolene Strauss ken die eise van ma- en vrou-wees. Dit is haar passie dat elke vrou moet besef hoe waardevol sy is en dat sy haarself nie aan ander se skewe maatstawwe moet meet nie. In die volgende 7 dae gesels sy met vroue oor verantwoordelikhede, ware skoonheid en tydsbestuur – dinge wat vir die meeste vroue en ma’s alledaagse uitdagings is. Hierdie leesplan is saamgestel uit VANUIT DIE HART.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!