You set all the boundaries of the earth; you made summer and winter.
Lees Psalms 74
Luister na Psalms 74
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 74:17
5 dae
Die seisoene kom en gaan: winter, lente, somer, herfs. Die seisoene van die huwelik werk ook op dié manier. Verhoudings is nie staties nie, maar in ’n konstante staat van verandering en voortdurend aan die beweeg van een seisoen na ’n ander. Gary Chapman moedig paartjies in hierdie leesplan uit 5 TALE VAN DIE LIEFDE – OORDENKINGS VIR PAARTJIES aan om die beste van elke seisoen te maak.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!