“Into what then were you baptized? ” he asked them. “Into John’s baptism,” they replied.
Lees Acts 19
Luister na Acts 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Acts 19:3
4 Dae
In hierdie 4-dagleesplan kyk ons na die Efesiërs-effek wat lei tot ‘n nuwe identiteit en wat op sy beurt weer lei na ‘n nuwe leefstyl. Ons moet ons roeping waardig wees en loop soos God ons roep om te lewe. Ons kan selfs gesonde geloofsgewoontes deelmaak van ons lewenswandel ─ Marietjie Glas.
5 Dae
Die Heilige Gees is nie net ’n krag nie – Hy is God, en Hy wil in jou woon en deur jou werk. Jesus het belowe dat sy volgelinge met die Heilige Gees gedoop sou word en krag ontvang. Ontdek wat dit beteken om sy teenwoordigheid te ken, sy krag te ontvang en Jesus met vrymoedigheid te verteenwoordig.
7 Dae
Hoe lyk eenheid wanneer ons dit saam uitleef? God se hart vir eenheid is nie bedoel om alleen uitgeleef te word nie. Hierdie week ontdek ons wat dit beteken om eenheid binne gemeenskap na te jaag — deur in nederigheid, liefde en wedersydse omgee te leef. Terwyl ons bid en nadink, laat die Heilige Gees jou wys hoe om sterker Christusgesentreerde verhoudings te bou en in eenheid met ander te wandel. Hierdie 7-dae-reis nooi jou om saam met ander te groei in eenheid van doel en liefde. Hierdie is week 4 van die Een Hart-reis.
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!