E voxo a Piran i taa tiis a mu rabuna xapiak. Nari xapiak mon ri fexaxaas la matana.
Vergelyk alle weergawes: Rom 2:11
7 Dae
Ons leer vir God in die Bybel en ook in die skepping ken. Hy is die ewige, almagtige, alomteenwoordige, onsienlike, onbegryplike, soewereine, genadige, heilige, liefdevolle, alwyse, alwetende, getroue God. Hy is die Redder, Verlosser, Oorwinnaar, Bevryder en Skeppergod. Ken jy Hom regtig?
9 Dae
Jesus sê dat Hy gekom het om mense die lewe in al sy volheid te gee. Dit is hoekom Hy aarde toe gekom het: sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Wat is hierdie oorvloedige en ewige lewe? Kom ons ondersoek wat die Bybel oor hierdie belangrike onderwerp leer.
10 dae
Reg aan die begin van ons studie rakende die tabernakel moet ’n keuse gemaak word: Begin ons by die Allerheiligste soos ons sien die Bybel dit in Exodus 25 doen, begin ons by die silwerfondament van die tabernakel self, of begin ons by die voorhof, die buitenste omheining om die tabernakel? Ons begin ons studie oor die tabernakel by die silwerfondament van die tabernakelkonstruksie.
13 Days
How can we learn to live like Jesus if we don’t first love like Him? Read along with Life.Church staff and spouses as they retell the experiences and Scriptures that inspire them to fully live and Love Like Jesus.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!