زیرا ذکر صلیب برای هالکان حماقت است، لکن نزد ما که ناجیان هستیم قوت خداست.
Lees ۱قرنتیان 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: ۱قرنتیان 18:1
5 dae
Christenskap vereis opoffering van ons. Ons moet kies tussen ’n lewe vir onsself of vir Christus. Paulus het hieroor geskryf aan mense wat selfgesentreerd geleef het. Hy herinner hulle daaraan om Jesus te volg. In hierdie Bybelstudie van RightNow Media, neem Jennie Allen ons in die morsige lewens van die mense van Korinte en help ons om onsself vandag te onderskei van die wêreldse kultuur.
7 Dae
Ons leef in ’n wêreld wat ons soms moedeloos maak, onkant vang en nie altyd maanskyn en rose is nie. Gelukkig het ons ’n getroue Vader wat elkeen van ons se spesifieke omstandighede ken en verstaan. Jy kan elke dag onthou dat Hy daar is om vir jou krag te gee vir moedelose en uitdagende dae.
God is genadig. Daarom gryp Hy van die begin af in mense se lewens in. Sonder dat ons dit verdien, soek Hy ons op om ons te oorrompel met sy liefde en goedheid. Dit is presies waaroor die kruis van Jesus handel. Dit vertel in een woord alles oor sy liefde vir ons ten spyte van ons sondige keuses.
10 Days
The Bible commands us to care for the poor and oppressed. Come and explore the depth of God’s concern for them, and how you might answer the call yourself. Each day includes a real-life story or anecdote, Scripture and meditation, challenge, and prayer.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!