Fizeram o que o teu poder e a tua vontade previamente haviam decidido que acontecesse.
Lees Atos 4
Luister na Atos 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Atos 4:28
5 Days
This five day plan is an in-depth study of the doctrines of grace. T.U.L.I.P. is a heading of Theology that magnifies the sovereignty of God. Exalting God’s grace is the truth expressed in the doctrines of grace.
7 Dae
Jesus het voor sy hemelvaart belowe dat ‘n nuwe bedeling tot met sy wederkoms gaan aanbreek. God die Heilige Gees gaan kom om in ons te woon en elke dag by ons te wees. Sedertdien het die Heilige Gees gekom as ons Parakleet (Helper/Voorspraak). Hy wil ons help om sonde te oorwin en om nuwe eienskappe soos liefde, vrede, blydskap, geduld en selfbeheersing te ontwikkel. Hy sal ons met krag toerus om getuies van Jesus te wees.
8 Dae
As jy 'n Christen is, is jy voortdurend in ’n geestelike oorlog betrokke. Nie omdat jy fisiek aangeval word nie, maar omdat geestelike magte jou van God probeer weglok. Om jou te beskerm, bied God jou ‘n geestelike wapenrusting vir ‘n geestelike stryd. Hierdie leesplan verduidelik hoe hierdie wapenrusting van God lyk en hoe jy dit in jou geestleike lewe kan gebruik.
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!