Jehovah is my strength and song; And he is become my salvation.
Lees Psalms 118
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 118:14
3 Dae
Daar word gesê, en dit is waar en reg, dat jy altyd een keer meer as wat jy geval het, moet opstaan en dat jy nie in die stof van teleurstelling en verslaentheid moet bly lê nie. Die vraag is egter hoe kry 'n mens dit reg.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!