YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Isaiah 59:2

Isaiah 59:2 ASV

but your iniquities have separated between you and your God, and your sins have hid his face from you, so that he will not hear.

Lees Isaiah 59

Vergelyk alle weergawes: Isaiah 59:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Isaiah 59:2

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit Isaiah 59:2 American Standard Version

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

3 Dae

In Psalm 85 lees ons dat God sy mense seën en vrede oor hulle uitspreek. Tydens hierdie 3-dag-leesplan ontdek jy weereens hoe Jesus hierdie belofte van seën en vrede vervul in die koms van Jesus Christus.

Stand van Geregtigheid Isaiah 59:2 American Standard Version

Stand van Geregtigheid

5 Dae

As ek die woord “geregtigheid” verstaan, besef ek dat ek nie deur myself geregverdig kan word nie, maar dat ek alleenlik deur Jesus Christus geregverdig kan word. In hierdie 5-dag-leesplan kyk ons na wat die woord geregtigheid beteken, hoe jy die verkry en hoekom dit nodig is.

Waarom antwoord God nie my gebed nie? Isaiah 59:2 American Standard Version

Waarom antwoord God nie my gebed nie?

7 Dae

Baie mense wonder waarom hulle nie antwoorde kry wanneer hulle bid nie. Hierdie leesplan gee 'n aantal redes wat jou kan help.

Beweeg Mense deur God Alleen Isaiah 59:2 American Standard Version

Beweeg Mense deur God Alleen

12 Dae

So dikwels beland ons in desperate situasies waar ons nie meer weet wat om te doen nie. Die waarheid is dat ons mense deur God alleen kan "beweeg." Ons wil te vinnig na ander mense gaan vir hulp en met ons eie krag die probleem oplos.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest