Hierdie brief kom van Paulus, ’n dienskneg van God en ’n apostel van Jesus Christus. Ek is gestuur om dié wat God gekies het, tot geloof te lei en om hulle die waarheid te leer wat hulle wys hoe om godvrugtig te lewe. Hierdie waarheid gee aan hulle die vooruitsig op die ewige lewe wat God aan hulle beloof het nog voor die wêreld geskep is – en Hy kan nie lieg nie. En nou, op die regte tyd, het Hy hierdie boodskap bekendgemaak, en ons verkondig dit aan almal. Dit is deur die opdrag van God ons Verlosser dat ek vertrou word om hierdie werk vir Hom te doen.
Lees TITUS 1
Luister na TITUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: TITUS 1:1-3
6 dae
Hierdie brief is aan 'n jong pastoor lys 'n kontrakulturele "wie's-wie by die kerk" en beskryf hoe alle tipe mense mekaar kan dien en liefhê. Reis daagliks deur Titus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's