ROMEINE 1:7

ROMEINE 1:7 NLV

Ek skryf aan julle almal in Rome – julle vir wie God liefhet en vir wie Hy geroep het om sý mense te wees. Mag die genade en vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus met julle wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid