PSALMS 137:3-4

PSALMS 137:3-4 NLV

Dié wat ons weggevoer het, het ons gevra om ’n lied te sing. Ons verdrukkers het gesê ons moet ’n vreugdelied sing: “Sing vir ons ’n Sionslied!” Maar hoe kan ons in ’n vreemde land ’n lied van die HERE sing?

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 137:3-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid