PSALMS 121:3-7

PSALMS 121:3-7 NLV

Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. Hy wat oor Israel waak, sal nooit sluimer of slaap nie. Die HERE waak self oor jou. Die HERE is jou beskermer aan jou regterkant. Die son sal jou bedags nie aantas nie, nog minder die maan in die nag. Die HERE bewaar jou van alle kwaad en Hy beskerm jou lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 121:3-7