SPREUKE 6:10-11

SPREUKE 6:10-11 NLV

Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie lê en sluimer, nog ’n bietjie hande gevou lê om uit te rus. Skielik oorval die armoede jou soos ’n struikrower. ’n Tekort aan kos oorrompel jou soos ’n gewapende dief.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 6:10-11