SPREUKE 26:20-22
SPREUKE 26:20-22 NLV
Soos ’n vuur uitbrand as jy nie hout opgooi nie, so hou ’n rusie op as daar nie skinderpraatjies is nie. ’n Bakleierige mens veroorsaak rusies, net soos gloeiende kole ’n vuur laat opvlam en soos droë hout ’n vuur laat vlam vat. Na skinderstories luister mense graag, maar dit word maklik deel van jou lewe.



