SPREUKE 25:21-22

SPREUKE 25:21-22 NLV

As jou vyand honger is, moet jy hom iets gee om te eet. As hy dors is, gee hom iets om te drink. Die HERE sal jou daarvoor vergoed. Jy sal buitendien kole ophoop op jou vyand se kop en hom vuurrooi maak van skaamte.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid