“Hulle moet dan ’n blou doek bo-oor die tafel gooi waarop die brode gesit word. Hulle moet die borde, die lepels, die bakke, die drinkbekers en die brode bo-op die doek neersit.
Lees NUMERI 4
Luister na NUMERI 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: NUMERI 4:7
8 dae
Tot hiertoe het ons die tabernakel bestudeer in verhouding tot sy struktuur en meublement (huisraadstukke) met die beklemtoning van die waarheid dat God na die mens toe gekom het. In hierdie leesplan gaan ons die priesterskap bekyk met die klem op die mens se toetrede tot die teenwoordigheid van God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's