NUMERI 12:6-8

NUMERI 12:6-8 NLV

Die HERE het gesê: “Luister wat Ek sê! As daar ’n profeet onder julle is, maak Ek, die HERE, My aan hom bekend deur gesigte en praat Ek met hom deur drome. Ek maak nie so met Moses my dienaar nie. Hy is die betroubaarste van al my mense. Ek praat direk met hom, van aangesig tot aangesig. Ek praat nie met hom op ’n raaiselagtige manier nie. Hy weet hoe die HERE lyk. Moet julle dan nie baie versigtig oor my dienaar Moses praat nie?”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid