MATTEUS 24:42-44

MATTEUS 24:42-44 NLV

Wees dus waaksaam, want julle weet nie watter dag julle Here kom nie. “Julle besef tog goed, as ’n huiseienaar vooraf weet hoe laat in die nag die dief gaan kom, sal hy op sy hoede bly en nie toelaat dat daar by sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook voorbereid wees, want die Seun van die Mens kom op ’n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”

Versbeeld vir MATTEUS 24:42-44

MATTEUS 24:42-44 - Wees dus waaksaam, want julle weet nie watter dag julle Here kom nie.
“Julle besef tog goed, as ’n huiseienaar vooraf weet hoe laat in die nag die dief gaan kom, sal hy op sy hoede bly en nie toelaat dat daar by sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook voorbereid wees, want die Seun van die Mens kom op ’n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.”