MATTEUS 21:5

MATTEUS 21:5 NLV

“Sê vir die volk van Israel: ‘Kyk, julle Koning kom na julle toe. Hy is saggeaard en Hy ry op ’n donkie, ja, op die vul van ’n pakdier.’”

Versbeeld vir MATTEUS 21:5

MATTEUS 21:5 - “Sê vir die volk van Israel:
‘Kyk, julle Koning
kom na julle toe.
Hy is saggeaard
en Hy ry op ’n donkie,
ja, op die vul
van ’n pakdier.’”