KLAAGLIEDERE 2:9

KLAAGLIEDERE 2:9 NLV

Jerusalem se hekke lê op die grond. Die HERE het hulle uit hulle skarniere geruk. Haar koning en haar leiers het by vreemde volke beland. Die wet het verdwyn. Profete kry nie meer visioene van die HERE af nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid