Dan sal jy bly wees oor die Almagtige en sal jy opkyk na God. Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou hoor. Jy sal doen wat jy Hom belowe het. Wat jy besluit om te doen, sal gebeur. Dit sal lig wees op die pad voor jou.
Lees JOB 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOB 22:26-28
5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan sal lesers aanmoedig om hul roeping te vind, hul diepste passie te ontwikkel en hul droom uit te leef. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos om jou talente en vaardighede te ontdek, jou passie te herstel en jou droom na te streef) en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Jean Keys se “Leef jou roeping”.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's