RIGTERS 3:9

RIGTERS 3:9 NLV

Die Israeliete het die HERE begin smeek om hulle te help. Hy het toe vir hulle iemand gestuur om hulle te bevry. Sy naam was Otniël, die seun van Kaleb se jonger broer Kenas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 3:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid