JESAJA 41:26

JESAJA 41:26 NLV

“Wie van julle het dit van die begin af gesê sodat ons dit kon weet, vantevore al sodat ons sou kon sê: ‘Hy was reg’? Niemand het dit geweet nie. Niemand het dit voorspel nie. Niemand het eers gehoor dat julle ’n woord daaroor sê nie.