“Tog sal daar ’n tyd aanbreek dat Israel voorspoedig sal wees en ’n groot nasie sal word. Dan sal hulle wees soos die sand aan die see – te veel om getel te word. In plaas daarvan dat aan hulle gesê is ‘Julle is Nie-my-volk-nie’, sal gesê word ‘Julle is kinders van die lewende God’.
Lees HOSEA 1
Luister na HOSEA 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOSEA 1:10
18 dae
God het Hosea se pynlike huwelik gebruik as 'n illustrasie van hoe Hy voel wanneer Sy mense aan Hom ontrou is, maar Hy verbind Hom om hulle steeds lief te hê. Reis daagliks deur Hosea terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's