HEBREËRS 8:10

HEBREËRS 8:10 NLV

Dít is nou die verbond wat Ek hierna met die volk Israel gaan sluit, verklaar die Here: Ek sal my opdragte inskryf in hulle verstand en Ek sal dit in hulle harte graveer. Ek sal hulle God wees en hulle sal mý volk wees.