HABAKUK 3:1-4

HABAKUK 3:1-4 NLV

Hierdie is ’n gebed van Habakuk die profeet. ’n Lied. O HERE, ek het gehoor wat van U vertel word. Ek is in verwondering oor alles wat U gedoen het. Doen in ons tyd ook hierdie dinge wat U in die verlede gedoen het. Moenie vergeet om genadig te wees nie al is U baie kwaad. God, die Heilige, beweeg oor die woestyne van Edom en van die Paranberg af. Sy groot heerlikheid vul die hemelruim. Die aarde is vol van sy lof! Helder ligstrale flits uit sy hand, daar waar sy krag verskuil is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HABAKUK 3:1-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid