HABAKUK 1:1-2
HABAKUK 1:1-2 NLV
Die boodskap wat die profeet Habakuk in ’n visioen ontvang het. HERE, hoe lank moet ek nog roep om hulp? U luister nie na my nie. “Geweld!” roep ek baie hard, maar U red my nie.