GENESIS 50:24

GENESIS 50:24 NLV

“Ek gaan binnekort sterf,” het Josef vir sy broers gesê. “God sal sekerlik vir julle sorg en julle weer uit hierdie land, Egipte, laat wegtrek. Hy sal julle terugneem na die land wat Hy met ’n eed belowe het aan die nageslag van Abraham, Isak en Jakob.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid