GENESIS 29:3

GENESIS 29:3 NLV

Dit was die gebruik om te wag totdat al die troppe by die put is voordat hulle die klip wegrol. Nadat die vee gedrink het, rol hulle die klip weer terug oor die put.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid