GENESIS 20:6-7

GENESIS 20:6-7 NLV

“Ja, Ek weet jy is onskuldig,” antwoord God. “Dis hoekom Ek jou gekeer het om teen My te sondig. Ek het nie toegelaat dat jy haar aanraak nie. Stuur haar nou terug na haar man toe. Hy sal vir jou bid, want hy is ’n profeet. Dan sal jy bly lewe. As jy haar nie na hom toe terugstuur nie, kan jy seker weet jy en jou hele huishouding sal beslis sterf.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 20:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid