EKSODUS 22:11

EKSODUS 22:11 NLV

Die man wat die diere moes oppas, moet dan ’n verklaring aflê voor die HERE dat dit nie hy was wat die diere iets laat oorkom het nie. Die eienaar moet dan sy woord aanvaar. Die oppasser hoef nie daarvoor te vergoed nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid