Jong man, geniet jou lewe terwyl jy jonk is, vind vreugde in jou jeug en wat jy ook al sien. Doen wat jy graag wil doen, maar onthou net: God sal van jou rekenskap eis.
Lees PREDIKER 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: PREDIKER 11:9
12 dae
Prediker is 'n dramatiese outobiografie van Salomo se lewe toe hy probeer het om gelukkig te wees sonder God. Daaglikse reis deur Prediker luister jy na die klankstudie en lees uitgesoekte verse uit God se woord.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's