PREDIKER 10:10

PREDIKER 10:10 NLV

As die byl stomp is en jy dit nie slyp nie, moet jy meer krag gebruik. Vaardigheid help jou om sukses te behaal.