DEUTERONOMIUM 7:6

DEUTERONOMIUM 7:6 NLV

Jy is immers ’n heilige volk wat aan die HERE jou God behoort. Die HERE jou God het jou uit al die volke op aarde gekies om sy eiendomsvolk te wees.