DEUTERONOMIUM 4:12
DEUTERONOMIUM 4:12 NLV
Die HERE het met julle vanuit die vuur gepraat. Julle het sy woorde gehoor, maar Hom nie gesien nie; daar was net ’n stem.