Die HERE sê verder: “Die mense van Tirus het keer op keer gesondig. Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie! Hulle ooreenkoms met Israel het hulle nie nagekom nie. Hulle het hele gemeenskappe weggevoer en hulle aan Edom uitgelewer.
Lees AMOS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: AMOS 1:9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's