2 KONINGS 7:17

2 KONINGS 7:17 NLV

Die koning stel toe die adjudant, sy vertroueling, aan om die oorvloed bedrywighede by die poort te beheer. Maar die inwoners het hom in die poort doodgetrap. Alles het net so gebeur soos wat die man van God gesê het toe die koning na sy huis toe gekom het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 7:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid